Pixie Lott

Pixie Lott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victoria Louise Lott
Geboorte 12 Januarie 1991 (1991-01-12)
Bromley, Londen, Engeland
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pixie Lott (gebore 12 Januarie 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente StreetDance 3D (2010), The Inbetweeners Movie (2011), en Beastly (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy